Opkomende Geleenthede
Ons kalender wemel van opwindende aktiwiteite en geleenthede wat met sorg beplan is om ons leerders, hul ouers en die gemeenskap te betrek. Hier wag iets vir almal – van sport en kultuur tot spesiale vieringe!

30 Maart - 2 April 2026
NAPSO Woestynfees WBPS
Die eerste skooldag van 2026! Dit is ons graad 1's se eerste 'eerste dag' van skool en on matrieks se laaste 'eerste dag' van skool.
10-11 April 2026
NAPSO Blitz 7's / Proewe WAP
Die matrieks en graad 11's vat mekaar aan met 'n hewige tamatiegeveg.

15 April 2026
Mnr. & Mej. Gimmie
'n Heerlike speeldag en atletiekspan-uitdaging!
17 - 18 April 2025
Interskole - Wintersport by Gimmies
Dit is ons eerste fotodag van die jaar! Onthou om alle fotobriefies betyds in te stuur en die kinders mooi aan te trek in hulle skoolklere.

23 April 2026