top of page
Hoërskool Uniform


Somer
Skooldrag
Dogters:
Maroen romp
Wit skool hemp
Maroen sokkies
Swart skoolskoene
Maroen skooltrui/pullover op koel dae
Gimmie-das
Maroen blazer (gr. 10-12)
Seuns:
Wit skool hemp
Grys kort/langbroek
Grys sokkies met wit & maroen streep
Swart skoolskoene
Maroen skooltrui/pullover op koel dae
Gimmie-das
Maroen blazer (gr. 10-12)
Winter
Skooldrag
Dogters:
Wit hemp
Maroen rompie
Grys lang sokkies/ swart sykouse
Swart skoolskoene
Maroen skooltrui/pullover
Gimmie sweetpak baadjie oor die trui op baie koue dae
Gimmie-das
Maroen blazer (gr. 10-12)
Seuns:
Wit hemp
Grys langbroek
Grys sokkies met wit & maroen streep
Swart skoolskoene
Maroen skooltrui/pullover
Gimmie sweetpak baadjie oor die trui op baie koue dae
Gimmie-das
Maroen blazer (gr. 10-12)
bottom of page