Gimmies by die Skool
Etosha
Jagkaartjies klasgroep wenners - Die Gr1, Gr3 en Gr4 klasgroepe was vanjaar die klasse wat die meeste jagkaartjies verkoop het en het toe n HEERLIKE uitstappie Etosha-panne toe met n swem en braai daarna by Dros gewen. BAIE DANKIE AAN ELKE PERSOON WAT N KAARTJIE GEKOOP HET EN DUS BYGEDRA HET TOT HIERDIE GROOT GESKENK VIR ONS GIMMIE KIDS !! Dit bly maar net LEKKER om n GIMMIE te wees!!
Matriekafskeid 2016
Koshuisafskeid 2016
Landbou
Beesprojek - Die Gimmie landbou-afdeling het onlangs die skool se bees wat geskenk is deur ouers en oud-ouers van die skool, se skoolbrand opgebrand. Wat n voorreg om so vroeg al deel te wees van landbou . GIMMIE BOERTJIES BO !!
Gr 6 Handwerk
Ds. Lourens du Plessis besoek
Graad 1 - 2016
Ons verwelkom nuwe skooljaar 2016
Leerders Graad 12's Onderwysers
Laerskool Leerlingraadmeisies
Laerskool Leerlingraadseuns
Hoërskool Leerlingraad
Sotte verwerf hulle sertifikate!