TSUMEB GIMNASIUM

Shopping Cart

No items in the shopping card

Gimmie Sport

Sewes Rugby

Rugby 7's - BAIE geluk aan ons Gimmie rugby manne wat die afgelope naweek (11-12 Nov) aan die SAFLAND 7'S toernooi in Swakopmund deelgeneem het en pragtig presteer het. Dit was n PUIK toernooi en ons Gimmie manne het dit baie geniet , veral toe die 0/15 span deurgedring het tot die finaal waar hulle ongelukkig die knie moes buig in n riller stryd teen Windhoek Gimnasium met n telling van 17-14. Well-done manne ons is trots op julle!

Rugby Onder 15

Rugby - Die maroen SHALOM GIMMIES 0/15 span was Vrydag tydens die momentum nasionale rugby finaal onstuitbaar en het afgereken met Moria om as die 2016 kampioene gekroon te word. BAIE geluk boytjies ons is ontsettend TROTS op julle manne wat weereens gewys het dat julle almal DAWID HARTE het wat vas glo ..... SIZE TEL NIE, NET GUTS !!! Geluk aan elkeen van julle manne, julle ouers , julle ondersteuners en natuurlik in besonder aan julle afrigters Mnr Petri Van Wyk en Kallie Marais wat julle die heel seisoen so mooi ondersteun en gelei het. Dit bly maar net SPESIAAL om n GIMMIE TE wees !!!! Baie geluk ook aan SJ Louw wat aangewys is as agterspeler sowel as algehele speler van die wedstryd sowel as Frikkie Engelbrecht wat verkies is as voorspeler van die wedstryd, ons weet julle sou dit nooit sonder jul spanmaats bereik het nie boytjies MAAR julle verdien dit, well-done!Rugby - Die maroen SHALOM GIMMIES 0/15 span was Vrydag tydens die momentum nasionale rugby finaal onstuitbaar en het afgereken met Moria om as die 2016 kampioene gekroon te word. BAIE geluk boytjies ons is ontsettend TROTS op julle manne wat weereens gewys het dat julle almal DAWID HARTE het wat vas glo ..... SIZE TEL NIE, NET GUTS !!! Geluk aan elkeen van julle manne, julle ouers , julle ondersteuners en natuurlik in besonder aan julle afrigters Mnr Petri Van Wyk en Kallie Marais wat julle die heel seisoen so mooi ondersteun en gelei het. Dit bly maar net SPESIAAL om n GIMMIE TE wees !!!! Baie geluk ook aan SJ Louw wat aangewys is as agterspeler sowel as algehele speler van die wedstryd sowel as Frikkie Engelbrecht wat verkies is as voorspeler van die wedstryd, ons weet julle sou dit nooit sonder jul spanmaats bereik het nie boytjies MAAR julle verdien dit, well-done!

Rugby Onder 19

Rugby - Ons 1ste span het die afgelope naweek in die A-liga semi-finaal na 'n harde wedstryd die knieg moes buig en met 37-20 die verloor op die ken moes vat. Ons is steeds BAIE TROTS op julle manne en weet dat julle nou net harder gaan werk om volgende jaar weer die groot skole die stryd aan te se. Dankie dat julle nooit moed opgegee het nie en NOOIT uit die stryd uit teruggetrek het nie, ons eer julle daarvoor!! EENS N GIMMIE....ALTYD N GIMMIE!! Baie dankie aan elke ouer en ondersteuner wat ons span deur dik en dun bly ondersteun het....julle is waarlik volbloed GIMMIE ONDERSTEUNERS!!!

Netbal

Interhuis 2016

Laerskool Junior Victor Ludorums: Charl Cilliers en Simonia Sinate
Laerskool Junior Victor Ludorums: Charl Cilliers en Simonia Sinate

 

Laerskool Senior Victor Ludorums: Leeorr-el Breytenbach en Tuane Silwer
Laerskool Senior Victor Ludorums: Leeorr-el Breytenbach en Tuane Silwer

 

Hoërskool Ouderdomswenners en Victor Ludorums
Hoërskool Ouderdomswenners en Victor Ludorums

AUCTIONS

Every now and then we will auction off some products of our school's charity projects.

 

To the Auctions

WIN A HUNT IN NAMIBIA

For only ZAR 100 (~US$ 10 / € 10 ) you stand the chance to win amazing hunting packages in Northern Namibia including elephant hunt!

 

To the Hunting Pages

Follow us on Facebook