SKOOLWAPEN:
Kleure: Maroen,
Wit en Ou Goud
Simboliek: Die oop boek simboliseer die Woord van
God soos dit tot uitdrukking kom in die Drie Formuliere van Eenheid. Die
band deur die wapen simboliseer die Iig van God op ons lewenspad soos ons
dit moet uitleef. |
|
|
|
|