| Tsumeb
Gimnasium koshuis bied 'n gesellige tuiste aan junior en senior leerlinge.
Die koshuisgetalle staan tans op 84: 54 seuns en 30 meisies. Die doel van
ons koshuis is om 'n huislike atmosfeer te skep waar kinders tuis voel en
waar elkeen 'n positiewe bydrae kan lewer.
|