_
* Posbus
1122 Tsumeb Namibië (Tel & fax + 264 67
221820
1. LEERLINGREKORD:
VAN: __________________________________________________________________________
VOLLE VOORNAME: ________________________________________________________
NOEMNAAM: __________________________________ GESLAG: ______________
GEBOORTEDATUM:
_____/_____/_____ ID NO: __________________________
HUIDIGE GRAAD:
________ KERKVERBAND: _____________________
ALLERGIë: ____________________________________________________________________
________________________________________________________________________________
2. GESINSREKORD
VAN (VADER): _____________________________________________________________
VOLLE VOORNAME: _______________________________________________________
NOEMNAAM: ____________________________ KERKVERBAND: _____________
WOON- & POSADRES:___________________________WERKADRES:____________________________
___________________________
____________________________
TEL (H): (_____)_________________ TEL(W): (_____)___________________
FAKS(H): (_____)_________________ FAKS(W): (_____)___________________
VAN (MOEDER): _____________________________________________________________
VOLLE VOORNAME: _______________________________________________________
NOEMNAAM: ____________________________ KERKVERBAND: _____________
GESINSREKORD
(vervolg)
WOON- & POSADRES: ________________________ _________________________
________________________ __________________________
TEL (H): (_____)_________________ TEL(W): (_____)___________________
FAKS(H): (_____)_________________ FAKS(W): (_____)___________________
NAAM VAN
GENEESHEER:
_________________________APTEEK:____________________
NB: Ouers moet reël vir
vereffening van die Geneesheer/Apteek se rekening.
NEEM ASSEBLIEF KENNIS:
·
U is verplig
om ‘n N$1000-00 intreefooi te betaal
alvorens u kind in die koshuis
toegelaat word.
·
U is verplig
om vleis
ter waarde van N$900-00 of
N$900-00 kontant, per kind per jaar
aan die koshuis te lewer.
·
Alle
koshuisgangers word aanvaar
met ‘n proeftydperk van 3 maande.
·
Rekeninge
moet voor die 10de van elke maand betaal
word. Indien nie, sal u kind gevra word om
die skool te verlaat.
·
U is ook verplig om
elke kind se vleisbeurt na te kom
al verlaat die kinders die koshuis voor die einde van die jaar. Die bedrag sal pro rata uitgewerk word vir die aantal maande wat die kind wel in die koshuis was.
3.
VERKLARING/ONDERNEMING:
Ek,
die ondergetekende ouer/wettige voog van bogenoemde leerling, doen hiermee aansoek
om toelating
tot Tsumeb Gimnasium Koshuis vir die leerling, en:
3.1
VERKLAAR:
·
Dat
ek ten volle vertroud is met die koshuis se
gees en karakter.
·
Dat
ek ten volle vertroud is met die koshuis se reëls en norme.
·
Dat
ek ten volle vertroud is met die inligting hierbo verstrek, en dat dit in alle
opsigte waar en korrek is.
3.2
ONDERNEEM:
·
Dat
indien my kind se toelating
goedgekeur is, ek myself en
hom/haar ten volle by sodanige reëls, norme en opdragte sal neerlê.
·
Dat
ek alle finansiële
en ander verpligtinge,
soos van die ouers van Gimnasium Koshuis verwag word, sal nakom.
·
Dat
ek my kind vrywillig sal onttrek indien
ek hierdie onderneming/verklaring in enige opsig verbreek.
3.3
AANVAAR:
·
Dat
toelating tot Gimnasium Koshuis slegs op hierdie voorwaardes geskied.
GETEKEN OP DIE ______________ DAG VAN
______________________________________
TE _______________________________________
HANDTEKENING VAN OUER/WETTIGE VOOG: ___________________________________
________________________________________________________________________________________________