
2007
Heinrich du Toit, Mianka Potgieter, Kobus Grobler, Melissa Kok, Liesl van Wyk, Casper van der Linde, Elmarie Wilhelm.

2006
Gerdus Kruger is tydens die Voortrekkers se 75ste bestaansjaar feesvieringe by die Voortrekkermonument uitgesonder vir uitstaande leierskap. Hy het ‘n goue erepenning ontvang van die Suid-Afrikaanse hoofbestuur van die Voortrekkers. Baie geluk Gerdus – ons is trots op jou.
2005
Petri van Wyk verkry sy presidentsverkennerskap.
2004
3 van ons kinders word presidentsverkenners.

2003
8 van ons leerlinge behaal die prestasie.
2001
3 presidentsverkenners.
