Tsumeb Gimnasium beskik oor die volgende sportfasiliteite:
* Twee vollengte Rugbyvelde
* Een Standaard Atletiekveld
* Een Hokkieveld
* Twee netbalbane in aanbou
* Een vollengte krieketveld met klei kolfblad
* Twee krieket oefennette
* Een Rondtebaan
* Sportgronde toegerus met twee volledige kleedkamers (storte ens.),Snoepie, Mans- en Dames kleedkamers en Stoorkamer
* Ons beskik oor alle apparaat t.o.v. atletiek, rugby, hokkie, netbal, krieket ens.
* Jaarlikse lidmaatskap vir die top sportseuns en sportmeisies is gratis by die plaaslike gimnasium. Die sportgronde is aangrensend aan die plaaslike Gholfbaan en spelers kry ook geleentheid om teen uiters billike pryse daar aan te sluit.
