By Tsumeb Gimnasium word elke jaar 10 leerlinge as Leerlingraadslede aangewys. Die leerlingraad funksioneer as leiers in die skool en word as span opgelei tydens 'n leierskapskamp

2008
Jaco van den Berg (hoofseun), Anne-Marie Horn (hoofmeisie)
Fransie Gerber (onderhoofmeisie), Jandré Pretorius (onderhoofseun)
Charlotte Hart,
Jackie Carstens,
Andries Bester,
JP Robinson

2007
Hoofseun: Martin Cronjé Hoofmeisie: Liesl van Wyk
Mianka Potgieter, Shantel Hauptfleisch, Elmarie Wilhelm, Ané Hanekom, Casper van der Linde, Heinrich du Toit, Derick Louw, Marco Kruger
2006
Hoofseun: Herman Ströh Hoofmeisie: Marnarie Marais
Hannelie Nel, Desiré von Wieligh, Cornelie Boshoff, Grietha du Plessis
Gerdus Kruger, Alwyn Ströh, Ian Nortjé, Isak van Tonder

2005
Hoofseun: Petri van Wyk. Hoofmeisie: Andréa Hanekom.
Daphné Louw, Melanie Horn, Lise-Maré Hanekom, Charlene Hart
Francois Nel, Bernhard Huysen, CP Locke, Neels van Tonder

2004
Hoofseun: Gerhard Huysen. Hoofmeisie: Elmien vd Linde.
Miranda Vermaak, Christelle van Tonder, Christien Boshoff, Elke Kurz.
Gerrie Keyser, Herman Ströh, Zak Oosthuysen, Axel Nell

2003
Hoofseun: Ben van Wyk Hoofmeisie: Madelein Gerber
Melanie Prinsloo, Hendrina du Toit, Annalien Boshoff, Corlia Bruwer
Wihan van Huysteen, Jan van Tonder, Dolf Potgieter
Visie: Om gees in die skool te bou.
2002
Hoofseun: Leinard vd Linde Hoofmeisie: Margaret Nel
Ronel Gerber, Elke Nell, Arline Rousseau, Lelanie Marais
Derick le Roux, Alexander du Toit, Riaan du Toit, Hendrik Taljaart
Visie: Om tradisie in Tsumeb Gimnasium te bou

2001
Hoofseun: Hennie Kruger Hoofmeisie: Mariska van Wyk
Thalitha Kruger,Ena du Toit, Rika van Sittert, Leoni Jordaan
Grant Conradie, Chrisjan Potgieter, Jorie Oosthuysen, Peter Coston
Visie: Om Tsumeb Gimnasium in geloof te lei.
