Tsumeb Gimnasium koshuis bied die volgende:
* Laer- en Hoërskool Seuns en Meisieskoshuis
* Juniorkoshuis
* Eetsaal
* Studiesale
* Volledig toegeruste kombuis met koelkamer
* Drie toesighouers en die superintendent is woonagtig op die perseel
* Aparte kamers vir koshuisprefekte
* Speletjieskamer vir seuns
* Koffiekamer vir meisies
* Pragtige Gr 12 onthaalkamer
* Groot grasperke
* Volleyball baan
* Jukskei baan
* Woonstel vir besoekende ouers
* Onderdakparkering
* Junior speelarea
