PR I M ê R E A F D E L I N G

S O M E R

Dogters Seuns
Skoolrok met bypassende belt Grys kortbroek en grys kortmou hemp
Maroen skoolsokkies** Grys skoolkouse**
Swart skoolskoene** Swart skoolskoene**
Maroen skoolbroekie

Maroen/Rooi/Wit Haartooisels

**Verpligtend tydens amptelike byeenkomste
Amptelike byeenkomste: Alle saalbyeenkomste (byvoorbeeld: Skoolopeninge, Maandae, Prysuitdelings, ens) of soos vooraf deur die Skoolhoof aangekondig

W I N T E R

Dogters Seuns
Skoolrok met bypassende belt Grys langbroek/kortbroek
Grys skoolsokkies Grys kortmou/langmou hemp
Swart skoolskoene Grys skoolkouse
Maroen Skooltrui Swart skoolskoene
Maroen windbreker of Maroen skooltrui
Sweetpakbaadjie (indien nodig) Maroen windbreker of sweetpakbaadjie
(indien nodig)

L I G G A A M S O P V O E D I N G : D R A G

Dogters Seuns
Swart LO-broekie Swart LO-broekie
Skool T-hempie (maroen) Skool T-hempie (maroen)

S P O R T D R A G

Dogters Seuns
Skoolsweetpak Skoolsweetpak
Netbalromp Rugbytrui
Swart LO-broekie

Let Wel: Die skoolsweetpak is slegs sportdrag en mag nie skool toe gedra word as skooldrag nie behalwe as dit baie koud is mag dit bo-oor die skooltrui gedra word.

S E K O N D ê R E A F DE L I N G

S O M E R

Dogters Seuns
Wit kortmou hemp (skoolwapen) Wit kortmou hemp (skoolwapen)
Maroen romp Grys kortbroek
Maroen skoolsokkies Grys skoolkouse
Swart skoolskoene Swart skoolskoene
Vleeskleurige onderklere
Maroen skoolbroekie
Maroen/Wit Haartooisels

W I N T E R

Dogters Seuns
Wit kort/langmou hemp (skoolwapen) Wit kort/langmou hemp (skoolwapen)
Maroen romp Grys langbroek**
Swart kouse** Grys skoolkouse**
Swart skoolskoene Swart skoolskoene
Vleeskleurige onderklere Maroen skooldas**
Maroen skoolbroekie Maroen oortrektrui**
Maroen strikdas of gewonde skooldas** Maroen Skoolbaadjie
Maroen Skoolbaadjie Keuse: Maroen skooltrui
Maroen oortrektrui**
Keuse: Maroen skooltrui
Maroen/Wit Haartooisels

**Verpligtend tydens amptelike byeenkomste
**Amptelike Byeenkomste: Alle saalbyeenkomste (byvoorbeeld Skoolopeninge, Maandae, Prysuitdelings, ens.) of soos vooraf deur die Skoolhoof aangekondig.

L I G G A A M S O P V O E D I N G - D R A G

Dogters Seuns
Sportromp & Swart ski-'pants' Swart LO-broekie
Skool T-hempie Skool T-hempie

S P O R T D R A G

Dogters Seuns
Skoolsweetpak Skoolsweetpak

Let Wel: Die skoolsweetpak is slegs sportdrag en mag nie skool toe gedra word as skooldrag nie.

JUWELIERSWARE

Dogters mag slegs eenvoudige knoppies (4mm) of ringetjies (“sleepers”) dra. Geen ander juweliersware word vir dogters of seuns toegelaat nie. Allergië-plaatjies is slegs op doktersvoorskrif toelaatbaar. Horlosies word op eie risiko gedra.


HARE

Leerlinge se hare moet te alle tye skoon en netjies weees. Geen uitspattige style sal toegelaat word nie, en hare mag nie gekleur word nie.

Dogters

Hare langer as die kraag moet vasgebind

wees met ‘n rooi / maroen / wit lint of

rekkies / bolletjies.

As vooroor buk, nie in oë hang nie

Geen krulle mag loshang nie

Seuns

Hare agter, bokant kraaglyn, egalig kort

na lank van onder af. Skoon om die ore

As vooroor buk, nie in oë hang nie.

“Sideburns” gelyk met middeloor

Senior seuns elke dag skoon geskeer

NB: ‘n Hare- en naelinspeksie word elke Maandagoggend gedoen!