By Gimmies word die skool se verjaarsdag elke jaar met groot vreugde gevier - so ook is valentynsdag en die "funky hair" dag al 'n instelling.
Sokkies word gereeld aangebied deur die leerlingraad en vele ander pret geleenthede word gereël